Z'kharyah 11:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar is die klank van die herders se gehuil, want hulle lof en eer is verwoes; daar is die klank van die jong leeus se brul, want die trots van die Yarden is verwoes.

Z'kharyah 11

Z'kharyah 11:1-6