Yoganan 21:24-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Dit is daardie studentevolgeling wat van hierdie dinge getuig en dit neergeskryf het en ons weet dat sy getuienis waar is.

25. Daar is ook nog baie ander dinge wat Yeshua gedoen het, maar as hulle almal neergeskrywe moes word, sou die wêreld self, dink ek, nie die geskrewe boeke kon bevat nie.

Yoganan 21