Yoganan 21:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar is ook nog baie ander dinge wat Yeshua gedoen het, maar as hulle almal neergeskrywe moes word, sou die wêreld self, dink ek, nie die geskrewe boeke kon bevat nie.

Yoganan 21

Yoganan 21:24-25