Yoganan 21:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Na hierdie dinge het Yeshua weer aan Sy studentevolgelinge verskyn by die see van Tiberias. Só het Hy verskyn:

2. Shim’on Kefa, T’oma, (wat Tweeling genoem is), Natan’el van Kanah in die Galil, die seuns van Zavdai en twee ander van Sy studentevolgelinge was saam.

Yoganan 21