Yoganan 21:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Na hierdie dinge het Yeshua weer aan Sy studentevolgelinge verskyn by die see van Tiberias. Só het Hy verskyn:

Yoganan 21

Yoganan 21:1-2