Yoganan 20:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy hardloop en kom by Shim’on Kefa en by díe ander studentevolgeling vir wie Yeshua lief was en sê vir hulle: “Hulle het ons Meester uit die graf uit weggevat en ek weet nie waar hulle Hom neergelê het nie.”

Yoganan 20

Yoganan 20:1-4