Yoganan 20:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op die eerste dag van die week kom Miryam van Migdala baie vroeg in die oggend terwyl dit nog donker was, by die graf en sien dat die steen van die graf verwyder is.

Yoganan 20

Yoganan 20:1-8