Yoganan 14:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle het gehoor dat Ek vir julle gesê het: ‘Ek gaan weg en Ek kom weer na julle toe.’ As julle My liefgehad het, sou julle bly wees dat Ek gesê het: ‘Ek gaan na My Vader toe’ omdat My Vader groter is as Ek.

Yoganan 14

Yoganan 14:25-31