Yoganan 14:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid los Ek vir julle. My vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid gee Ek aan julle. Ek gee nie aan julle soos die wêreld gee nie. Laat julle verstand, wil en emosie nie ontsteld word en bang wees nie.