Yirmeyahu 52:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, dit het gebeur in die negende jaar van sy regering, in die tiende maand, op die tiende van die maand dat N’vukhadnetzar, koning van Bavel, teen Yerushalayim gekom het, hy en sy hele leër en hulle het daarteen laer opgeslaan en ’n beleëringsmuur reg rondom dit gebou.

Yirmeyahu 52

Yirmeyahu 52:3-11