Yirmeyahu 52:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As gevolg van hierdie booshede het die woede van יהוה teen Yerushalayim en Y’hudah gekom totdat Hy hulle uit Sy Teenwoordigheid uitgegooi het. Tzidkiyahu het rebelleer teen die koning van Bavel.

Yirmeyahu 52

Yirmeyahu 52:1-12