Yirmeyahu 49:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Huil, o Heshbon, want Ai is vernietig; roep uit, o dogters van Rabbah! Omgord julle met rouklere, weeklaag en haas jou heen en weer binne die mure, want Malkam sal in ballingskap gaan, saam met sy priesters en sy prinse.

Yirmeyahu 49

Yirmeyahu 49:1-9