Yirmeyahu 48:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Mo’av is vernietig en hulle het opgegaan in sy stede; sy beste jongmanne het afgegaan na die slagting,” verklaar die Koning, Wie se Naam יהוה-Tzva’ot is.

Yirmeyahu 48

Yirmeyahu 48:9-18