Yirmeyahu 45:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die boodskap wat Yirmeyahu, die profeet, aan Barukh, die seun van Neriyah, oorgedra het toe hy hierdie woorde uit die mond van Yirmeyahu in ’n boek geskrywe het, in die vierde jaar van Y’hoyakim, die seun van Yoshiyahu, koning van Y’hudah:

Yirmeyahu 45

Yirmeyahu 45:1-5