Yirmeyahu 44:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou dan, so sê יהוה, God van die leërmagte, die God van Yisra’el: “Waarom berokken julle skade vir julself, om man en vrou, kind en suigeling uit Y’hudah af te sny en vir julle niemand te laat oorbly nie,

Yirmeyahu 44

Yirmeyahu 44:1-14