Yirmeyahu 44:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom is My toorn en My woede uitgestort en het dit gebrand in die stede van Y’hudah en op die strate van Yerushalayim sodat hulle ’n puinhoop en ’n verlatenheid geword het soos dit vandag is.

Yirmeyahu 44

Yirmeyahu 44:1-8