Yirmeyahu 40:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

G’dalyahu, die seun van Agikam, die seun van Shafan, het vir hulle en hulle manskappe gesweer en gesê: “Moenie bang wees om die Kasdeërs te dien nie; bly in die land en dien die koning van Bavel sodat dit met julle goed mag gaan.

Yirmeyahu 40

Yirmeyahu 40:8-10