Yirmeyahu 40:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het na G’dalyahu toe gekom in Mitzpah, saam met Yishma’el, die seun van N’tanyahu, Yoganan en Yonatan, die seuns van Kareag, S’rayah, die seun van Tangumet, die seuns van `Efai, die N’tofatiet en Y’zanyahu, die seun van die Ma’akhatiet, hulle en hulle manskappe.

Yirmeyahu 40

Yirmeyahu 40:3-16