Yirmeyahu 38:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Sh’fatyah, die seun van Mattan; G’dalyahu, die seun van Pash’gur; Y’hukhal, die seun van Shelemyahu en Pash’gur, die seun van Malkiyah, het die woorde gehoor wat Yirmeyahu met die hele volk gepraat en gesê het:

2. “So sê יהוה: ‘Hy wat in hierdie stad bly, sal sterf deur die swaard, die hongersnood en die pes, maar hy wat na die Kasdeërs toe uitgaan, sal lewe en sy eie lewe as buit hê en aan die lewe bly.’

Yirmeyahu 38