Yirmeyahu 38:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“So sê יהוה: ‘Hy wat in hierdie stad bly, sal sterf deur die swaard, die hongersnood en die pes, maar hy wat na die Kasdeërs toe uitgaan, sal lewe en sy eie lewe as buit hê en aan die lewe bly.’

Yirmeyahu 38

Yirmeyahu 38:1-7