Yirmeyahu 31:37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
So sê יהוה: “As die hemele daarbo gemeet kan word en die fondamente van die aarde bestudeer kan word, dan sal Ek ook die hele nageslag van Yisra’el verwerp vir alles wat hulle gedoen het,” verklaar יהוה.