“As hierdie vaste orde vertrek voor My Teenwoordigheid,” verklaar יהוה, “dan sal die nageslag van Yisra’el ook vir altyd ophou om ’n volk in My Teenwoordigheid te wees.”