Yirmeyahu 27:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Aan die begin van die regering van Tzidkiyahu, die seun van Yoshiyahu, koning van Y’hudah, het hierdie woord vanaf יהוה tot Yirmeyahu gekom:

2. So het יהוה vir my gesê: “Maak vir jouself stroppe en jukke en sit dit op jou nek

Yirmeyahu 27