Yirmeyahu 28:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In dieselfde jaar, in die begin van die regering van Tzidkiyahu, koning van Y’hudah, in die vierde jaar, in die vyfde maand, het Hananyah, die seun van `Azzur, die profeet, wat uit Gib’on kom, met my gepraat in die huis van יהוה in die teenwoordigheid van die priesters en van die hele volk en gesê:

Yirmeyahu 28

Yirmeyahu 28:1-6