Yirmeyahu 20:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal ook al die rykdom van hierdie stad en al sy produkte en al sy kosbare dinge oorgee; selfs al die skatte van die konings van Y’hudah sal Ek oorgee in die hand van hulle vyande en hulle sal dit plunder, hulle wegvat en na Bavel bring

Yirmeyahu 20

Yirmeyahu 20:1-6