Yirmeyahu 20:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want so sê יהוה: ‘Let op, Ek gaan jou ’n verskrikking maak vir jouself en vir al jou vriende en terwyl jy kyk, sal hulle deur die swaard van hul vyande val. So sal Ek die hele Y’hudah oorgee in die hand van die koning van Bavel en hy sal hulle wegdra as ballinge na Bavel en hulle met die swaard doodmaak.2 Kon 20:17

Yirmeyahu 20

Yirmeyahu 20:3-12