Yirmeyahu 15:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy wat geboorte gegee het aan sewe, kwyn weg; haar asemhaling is met moeite; haar son het ondergegaan terwyl dit nog dag was; sy is beskaamd en verneder. Ek sal hulle oorlewendes aan die swaard oorgee voor hulle vyande,” verklaar יהוה.

Yirmeyahu 15

Yirmeyahu 15:1-13