Yirmeyahu 15:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wee my, my moeder, dat u aan my geboorte gegee het, as ’n man van twis en ’n man van stryd vir die hele land! Ek het nie uitgeleen nie en hulle het nie aan my geleen nie; tog vervloek almal my.

Yirmeyahu 15

Yirmeyahu 15:1-11