Yirmeyahu 14:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ook die volk vir wie hulle profeteer, sal in die strate van Yerushalayim uitgegooi word vanweë die hongersnood en die swaard en daar sal niemand wees om hulle te begrawe nie; nie hulle, of hulle vrouens, of hulle seuns, of hulle dogters nie, want Ek sal hulle eie boosheid oor hulle uitstort.

Yirmeyahu 14

Yirmeyahu 14:11-17