Yirmeyahu 14:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê daarom: “Aangaande die profete wat profeteer in My Naam (Karakter en Outoriteit), alhoewel dit nie Ek is wat hulle gestuur het nie; tog hou hulle aan sê: ‘Daar sal geen swaard of hongersnood in hierdie land wees nie.’ Daardie profete sal deur swaard en hongersnood hulle einde tegemoet gaan!

Yirmeyahu 14

Yirmeyahu 14:9-22