Yirmeyahu 14:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit wat na Yirmeyahu gekom het as die boodskap van יהוה aangaande die groot droogte.

2. “Y’hudah treur en haar poorte verval; hulle sit op die grond in rou en die uitroep van Yerushalayim gaan op.

3. Hulle vernames het hulle bediendes gestuur vir water; hulle het by die bakke gekom en geen water gekry nie. Hulle het teruggekom met hulle houers leeg; hulle is beskaamd en verneder en hulle bedek hulle koppe.

Yirmeyahu 14