Yirmeyahu 14:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle vernames het hulle bediendes gestuur vir water; hulle het by die bakke gekom en geen water gekry nie. Hulle het teruggekom met hulle houers leeg; hulle is beskaamd en verneder en hulle bedek hulle koppe.

Yirmeyahu 14

Yirmeyahu 14:1-13