Yirmeyahu 12:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hoe lank moet die land treur en die plante van die veld verdor? Vanweë die boosheid van hulle wat daarin bly, word diere en voëls weggeruk omdat hulle sê: “Hy sal ons einde nie sien nie!”

Yirmeyahu 12

Yirmeyahu 12:1-10