Yirmeyahu 12:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

U ken my egter, o יהוה; U sien my en toets my verstand, wil en emosie teenoor U. Sleep hulle weg soos slagskape en sonder hulle af vir die dag van slagting!

Yirmeyahu 12

Yirmeyahu 12:1-12