Yirmeyahu 11:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה-Tzva’ot: “Let op, Ek is op die punt om hulle te straf! Die jongmanne sal deur die swaard sterf, hulle seuns en hulle dogters sal deur die hongersnood sterf

Yirmeyahu 11

Yirmeyahu 11:18-23