Yirmeyahu 11:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom, so sê יהוה aangaande die manne van `Anatot, wat jou lewe soek en sê: “Moenie profeteer in die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה nie sodat jy nie sal sterf deur ons hand nie.”

Yirmeyahu 11

Yirmeyahu 11:12-23