Y'hoshua 15:45-48 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

45. `Ekron met sy dorpe en sy klein dorpies;

46. vanaf `Ekron tot by die see, alles wat aan die kant van Ashdod lê, met hulle dorpe;

47. Ashdod, sy dorpe en sy klein dorpies; `Azah, sy dorpe en sy klein dorpies, so ver soos die spruit van Mitzrayim en die kuslyn van die Groot See.

48. In die Bergland: Shamir, Yattir, Sokhoh,

Y'hoshua 15