Y'hoshua 16:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die lot vir die seuns van Yosef het gegaan vanaf die Yarden by Yerigo, tot by die waters van Yerigo aan die ooste, in die wildernis in, opwaarts vanaf Yerigo deur die Bergland, na Beit-El.

Y'hoshua 16

Y'hoshua 16:1-10