Y'hoshua 15:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. Hulle suidelike grens was vanaf die laer end van die Soutsee, vanaf die baai wat na die suide toe draai.

3. Dan loop dit suidwaarts na Ma’aleh-`Akrabbiem en aan na Tzin; dan gaan dit op, suid van Kadesh-Barnea, aan na Hetzron en loop op na Addar en draai na Karka toe;

4. dan verder aan na `Atzmon en voort na die spruit van Mitzrayim en die grens eindig by die see; dit sal julle suidelike grens wees.

Y'hoshua 15