Y'hoshua 13:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Y’hoshua was oud en gevorderd in jare toe יהוה vir hom gesê het: “Jy is oud en gevorderd in jare en ’n baie groot deel van die land bly oor om in besit te neem.

2. Dit is die land wat oorgebly het: al die landstreke van die F’lishtyne en van die G’shuriete,

Y'hoshua 13