Y’hoshua was oud en gevorderd in jare toe יהוה vir hom gesê het: “Jy is oud en gevorderd in jare en ’n baie groot deel van die land bly oor om in besit te neem.