Y'hoshua 10:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het so gedoen en daardie vyf konings uit die grot na hom toe gebring: die koning van Yerushalayim, die koning van Hevron, die koning van Yarmut, die koning van Lakhish en die koning van `Eglon.

Y'hoshua 10

Y'hoshua 10:16-25