Y'hoshua 10:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Y’hoshua: “Maak oop die ingang van die grot en bring daardie vyf konings uit die grot uit na my toe.”

Y'hoshua 10

Y'hoshua 10:12-27