Y'hoshua 1:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Aan die Re’uveniete en Gadiete en die halwe stam van M’nasheh het Y’hoshua gesê:

13. “Onthou die woord wat Moshe, die kneg van יהוה, julle beveel het toe hy gesê het: ‘יהוה, julle God, gee aan julle rus en sal hierdie land aan julle gee.’

14. Julle vroue, julle kinders en julle vee moet in die land wat Moshe julle oorkant die Yarden gegee het, bly, maar julle, al die onverskrokke soldate, moet gewapend voor julle broers deurtrek en hulle help

Y'hoshua 1