Y'hoshua 2:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Y’hoshua, die seun van Nun, in die geheim twee manne as verkenners uit Shitteem uitgestuur en gesê: “Gaan kyk na die land en veral Yerigo.” Hulle het gegaan en in die huis van ’n hoer, met die naam van Ragav, ingekom en daar gebly.

Y'hoshua 2

Y'hoshua 2:1-2