Yesha'yahu 65:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

sal Ek bestem vir die swaard en julle almal sal neerbuig vir die slagting omdat Ek geroep het, maar julle het nie geantwoord nie, Ek het gepraat, maar julle het nie gehoor, geluister en gedoen nie en julle het boosheid voor My oë gedoen en gekies wat My nie behaag nie.”

Yesha'yahu 65

Yesha'yahu 65:9-17