Yesha'yahu 65:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar julle wat יהוה verlaat, wat My afgesonderde berg vergeet, wat ’n tafel dek vir Gad (die geluksgod) en gemengde wyn inskink vir Meni (die god van die noodlot),

Yesha'yahu 65

Yesha'yahu 65:8-19