Yesha'yahu 59:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Wat My betref, hierdie is My verbond met julle,” sê יהוה: “My Gees wat op jou is en My woorde wat Ek in jou mond gelê het, sal nie uit jou mond uitwyk nie en ook nie uit die mond van jou nageslag en ook nie uit die mond van jou nageslag se nageslag nie,” sê יהוה, “van nou af en vir ewig.

Yesha'yahu 59

Yesha'yahu 59:19-21