7. Hy was onderdruk en geteister, tog het Hy nie Sy mond oopgemaak nie; soos ’n lam wat na die slagting gelei word en soos ’n skaap wat stil is voor sy skeerders, so het Hy nie Sy mond oopgemaak nie.Hand 8:33
8. Hy is uit die tronk en die oordeel weggevat en wie kan Sy angs beskryf? Hy is afgesny uit die land van die lewendes, vir die wetsoortreding van My volk, vir wie die straf was.1 Kor 15:3,4 alhoewel Hy geen geweld gepleeg het nie; tog was Hy by ’n ryk man in Sy dood;1 Kef 2:22; 1 Yog 3:5 ook was daar geen bedrog in Sy mond nie,
9. Sy graf is toegeken by wetsoortreders,
10. maar dit het יהוה behaag om Hom te vergruis, Hom te laat ly; Hy het Homself as ’n Oortredingsoffer gemaak sodat ewigheid dit sal sien; Hy sal Sy dae verleng en die goeie wil van יהוה sal deur Sy hand voorspoedig wees.Heb 2:10