Yesha'yahu 53:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
maar dit het יהוה behaag om Hom te vergruis, Hom te laat ly; Hy het Homself as ’n Oortredingsoffer gemaak sodat ewigheid dit sal sien; Hy sal Sy dae verleng en die goeie wil van יהוה sal deur Sy hand voorspoedig wees.Heb 2:10